Hierdie nuusbrief is op alledaagse mense in die markplek gerig – manne en vroue, in kantore en plase en werkwinkels en kombuise, met groot en kleiner inkomstes. Vir almal sê ek: geseënde Paasfees! Ek dink Paasfees het vir mense soos jy en ek meer betekenis as bloot godsdienstig of kerklik… (more…)
Category: Newsletter
-

Nuusbrief 3 in 2017
‘n Hele klompie mense met wie ek gereeld te doen het, gaan deur groot veranderinge Vriende van ons emigreer, ander trek na ‘n nuwe huis, en nog ander ervaar die leë nes sindroom, en familie van ons gaan ‘n baba hê. Van my kliënte het kantore geskuif, en ander gaan dit binnekort doen. En by meer as een plek is daar groot verandering in die top-leierskap wat die mense baie direk raak. En by baie ander is daar groot herstrukturerings aan die gang. Ek coach ook mense wat as MD’s besig is om gereed te maak om oor te gee, en daarna in ‘n totale ander fase van hulle lewens in te gaan. (more…)
-

Nuusbrief 2 in 2017
John Maxwell vertel hoe hy jare terug in Kiëf, Ukraine, voor 12 000 mense by ‘n konferensie moes optree oor leierskap. Sowat vyf minute voor hy moes begin praat waarsku die koördineerder hom dat die gehoor uiters negatief oor leierskap is, soveel só dat feitlik niemand begerig is om ‘n leier te wees nie. Die rede was dat mense geweldige teleurstellings beleef het oor die leiers van hulle land. Die leiers se morele vlak was laag en leierskap was gefokus op eie belang en selfvoordeel. (more…)
-

Nuusbrief 1 in 2017
Wat ‘n voorreg om te weet dat ons 2017 nie alleen aanpak nie – God is nie net vir ons nie, maar ook veral saam met ons. Dit is sy genade wat sinvolle lewe moontlik.
So aan die begin van die jaar is daar so baie dinge wat gedoen en gereël moet word dat ons so maklik daardeur opgeslurp word en dan vergeet om die mooi van die oomblik te geniet. Jy ken seker die gesegde “carpe diem†(gryp die dag) baie goed. Maar ek hou van die manier waarop dit deur iemand verander is: “Seize the day, and enjoy the flowers on the way while you mayâ€. (more…)
-

Nuusbrief 12 in 2016
Nou die dag hoor ek vir die soveelste keer iemand sê: “waar is die jaar heen?†Noudat ek daaroor nadink – dis nogal ‘n goeie vraag! Ek wil met hierdie rondte van die nuusbrief ons almal bietjie uitdaag om daaroor na te dink: waar Ãs die jaar heen? Waarop het hierdie jaar uitgeloop? Wat het dit vir jou gebring? Maar kom ons vra onsself ook af: hoe effektief het ek my lewe in die afgelope jaar gelewe? (more…)
