Voting Wisely

My intention is not to pose a political opinion here, but from a behavioural science point of view consider how the current political climate and events can teach us important life lessons.

On 20 March 2019 a record number of 48 parties had registered candidates for the national parliamentary election (as announced by the Electoral Commission of South Africa (IEC)). This is 19 more parties that contested the 2014 national elections. It is evident that democracy is alive and well in South Africa, a bit too much so, some would say. Continue reading Voting Wisely

Share

Nuusbrief 2 in 2019

‘n Produktiewe lewe

Dis so lekker hier in die Kaap om met my bergfietsritte op die plase te kan sien hoe die wingerde oor die laaste paar maande bot, groei, trossies maak en dan later geoes en gepluk word. Ek weet eintlik baie min van druiwe-boerdery af, maar hou dit nou al ‘n paar jaar met belangstelling dop.

Hierdie jaar het ek die volgende opgemerk: Continue reading Nuusbrief 2 in 2019

Share

Nuusbrief 1 in 2019

Hoop jou jaar het goed afgeskop! Die jaar 2019 het al die potensiaal om ‘n fenominale jaar wees – want God is saam met ons daarin. Maar ek en jy, as God se mede-skeppers van die toekoms, het ook ‘n rol te speel om die jaar se geleenthede reg te benut en te bestuur. In hierdie brief gee ek riglyne deur wat ek onlangs vir ‘n groep senior leiers gegee het met die oog op ‘n coaching gesprek. Ek glo dit kan ons almal baie help. Continue reading Nuusbrief 1 in 2019

Share

Nuusbrief 11 in 2018

Hoe dink en praat ons oor sukses en mislukking, wen en verloor – in sport én die lewe?

Dit is interessant hoe ons as toeskouers (en kritici) sportwedstryde beoordeel – veral met rugby. As ons span verloor het, is die meeste kommentators oënskynlik baie ingelig en vlymskerp oor hulle beoordeling van wat verkeerd gegaan het. Die redes vir die uitslag word dan toegeskryf aan sake soos swak balhantering, fiksheid, spelplan, doellose skoppe, verkeerde afrigting (of afrigter), swak besluite van die skeidsregter, ensovoorts. Continue reading Nuusbrief 11 in 2018

Share