Blog

Manage stress to work for you

Some of the happiest and most successful people face very stressful situations everyday. Yes, life can be very demanding and stuff does happen, but that do not have to rob us from our health and joy.

First, let us understand this: we need stress. Without a certain level of stress life can become rather boring. Stress can bring out the best in you, inspiring you to be the best you in the world and for the world. It mobilises a student to spend an extra hour behind her books, sharpens a lawyer’s mind to be alert and to use the best possible arguments, helps the athlete to put in the extra effort to make the winning difference, and energises a doctor or nurse to handle a crisis. We can call this “eu-stress” or good stress. It is your friend and can help you to perform.
Continue reading Manage stress to work for you

Share

Maksimaal volgens potensiaal #3 – bestuurders van mense

Hoekom wil party goeie spanne net nie die verwagte resultate lewer nie? Kom ons kyk hier maar na een aspek.

Soms is ons in besigheid soos die ou wat met sy Jeep met Feraris kompeteer as dit by spoed kom. Of ons wil met ’n Ferari die bosse aandurf en word deur die Jeep agtergelaat. Dit werk nie en kan jou moedeloos en frustreerd laat voel. Diep in jou weet jy intuitief dat jou kompeterende sterkpunt elders lê en sluimer. Jy sukkel om die sterkpunte raak te sien en raak soms moedeloos omdat jou span mense of besigheid nie presteer soos jy dit graag wil sien nie.
Continue reading Maksimaal volgens potensiaal #3 – bestuurders van mense

Share

Maksimaal volgens potentiaal #2 – skakel die ligte aan

“Hoe weet ek wat ek die beste kan doen? Soms voel ek só middelmatig. Tog weet ek ek het baie meer om te gee.”

Laaskeer is vertel van die man wat vir die eerste keer in sy lewe ’n voertuig besit. Niemand het hom egter vertel hoe om die handrem los te maak nie – dus ry hy met moeite teen sowat 20 km per uur. Hy weet ook nie hoe die ligte werk nie. Daarom bestuur hy maar die voertuig net in die dag. En so hou hy aan … bedags teen maksimum 20 km per uur, salig onbewus van al die moontlikhede en funksies daarvan – die ligte, motorradio, lugversorging, ruitveërs ens.
Continue reading Maksimaal volgens potentiaal #2 – skakel die ligte aan

Share

Maksimaal volgens potensiaal #1 – Maak los die handrem!

“Ek sit vas, ek kom nêrens nie…” – so sê baie mense wat magteloos in hulle situasie vasgevang voel.

Die storie word vertel van ’n man in ’n derde wêreld land, waar karre amper skaarser as hoendertande is. Tot nou toe moes hy stap, perdry, of bus en donkie-kar ry. ’n Weldoener wat waardering het vir sy mooi werk in dié land skenk aan hom ’n kar om hom te help. Hulle wys vir hom hoe om dit aan te skakel, petrol te trap en die stuurwiel te gebruik. Niemand vertel hom egter hoe om die handrem los te maak nie – dus ry hy met moeite teen sowat 20 km per uur. Hy weet ook nie hoe die ligte werk nie. Daarom bestuur hy maar die voertuig net in die dag. En so hou hy aan … bedags teen maksimum 20 km per uur, salig onbewus van al die moontlikhede en funksies daarvan – die karradio, lugversorging, windveërs ens.
Continue reading Maksimaal volgens potensiaal #1 – Maak los die handrem!

Share

Hoe lewe ek uit God se genade?

Na ‘n tyd van worsteling met my innerlike onvergenoegdheid en gebrokenheid in my en ander Christene se verhoudinge het ek die volgende vertrekpunte of beginsels opnuut ontdek. Ek was met tye van my lewe volkome in die linkerkolom en is steeds meer daartoe geneig. Deur die Here se genade ontdek ek al meer die praktyk van die regterkolom – met heerlike gevolge . Toets jouself waar jyself staan.
Continue reading Hoe lewe ek uit God se genade?

Share